Goeie dag, dankbaar vir hierdie platform omdat ons net Internazionale nuus gereeld ontvang.

Adriaan LotterHi Magdalena, Ja hier is dit free speech waar mense hulle mening kan lig sonder dat jy afgegooi word ens. ons gaan nog baie meer funksies by die platform byvoeg binnekort. Ons wil so veel as moontlik weg beweeg van MSM af. 🌍